 |
FOTO vlnr: Prof Christa van der Walt, Dr Ludolph Botha, Prof Nevil Alexander, Prof Russel Botman en Dr Brenda Leibowitz. |
3. Besoek van Dr Sue Duncan
In Augustus het Dr Sue Duncan van Georgia State University vir ’n maand lank die Departement besoek, lesings gegee en gehelp met ’n projek om straatkinders geletterd te kry. Die projek is van stapel gestuur by die Tereo Mission School in Somerset West, Suid-Afrika in 2005 en loop in 2007 ten einde.
Sommige Universiteit Stellenbosch studente met leerders van Tereo
|