|
![]() |
Taalonderrig en Taal in Onderrig Colloquia 2005 1. Besoek van Prof Ofelia Garcia Prof Garcia van die Universiteit van Columbia in New York was die gas van die Stellenbosch Institute for Advanced Studies, maar het ingewillig om die departement te besoek en met nagraadse studente en kollegas te praat oor haar navorsing in tweetalige onderrigmodelle. 2. Verstommende resultate in Tereo projek. Kliek hier vir ’n verslag van die eerste 6 maande se resultate. |