|
 |
|
Omgewingsisteme
op wêreldskaal: fluviale, ariede, karst-, kus- en glasiale
omgewings; Ekosisteme en die mens; Benutting van omgewingshulpbronne:
wêreldwye voorkoms, gebruik en uitputting van nie-hernubare
energie, water en grond.
Aard van mensgeografie; Demografie van wêreldbevolking;
Voedselhulpbronne; Verstedeliking: modelle van stedelike struktuur,
funksionele sones binne stede, stede in ontwikkelende lande;
Polities-geografiese ordening: nasies en state in konflik,
streke in die nuus |
|
|
|
Om
studente met verskillende agtergronde te onderrig en lei tot
kennis en begrip van Mens- en Omgewingsgeografie, die verhouding
tussen die mens en sy omgewing, en die probleme wat uit hierdie
interaksie voortspruit |
|
|
|
- Studente
sal blootgestel wees aan die basiese geografiese konsepte
van ligging , grootte en skaal ,fisiese en kulturele attribute,
ruimtelike interaksie en streke. Blootstelling word ook
verleen aan basiese geomorfologiese konsepte en teoriee
-
Studente voldoende kennis bemeester van die interaksie
tussen die mens en sy omgewing t.o.v. die impak van bevolking
en nedersettings op die fisiese omgewing , volhoubare
voedsel- voorsiening en polities-geografiese faktore wat
aanleiding gee tot inter- en intrastaatlike konflik.
-
Studente krities kan dink oor bevolkingsdinamika , landelike
en stedelike nedersettings , voedslproduksie, politiek-geografiese
entiteite, diverse omgewingsisteme, voorkoms, aard en
benutting van herubare en nie-hernubare hulpbronne.
- Studente
begrip hê vir die wyse waarop inligting oor die
fisiese omgewing, bevolking, nedersettings , voedselproduksie
en politiek-geografiese entiteite ingesamel , saamgestel
, ontleed en geëvalueer word.
-
Studente bewus wees van die holistiese interaksie tussen
die mens en sy omgewing en die spesifieke probleme wat
hieruit voortspruit en tans aktueel in die wêreld
en Suidelike Afrika ondervind word.
-
Studente met selfvertroue kan kommunikeer oor probleme
wat voortspruit uit die mens-omgewingsinteraksie.
-
Studente die vermoë demonstreer om wetenskaplike
literatuur te lees , te interpreteer en self uit bronnemateriaal
te leer.
|
|
|
|
Waugh
D : Geography; An integrated Approach ( Derde Uitgawe) |
|
|
|
|
|
|
Toetse
Praktika en Eksamens |
|
|
|
|
|