previous page

Inhoud -SJI 1998- Index

next page


Redaksioneel

Die nuwe regering se vrye beleid oor die pers het 'n nuwe era vir Suid-Afrikaanse joernaliste ingelui. Maar het hulle dié geleentheid aangegryp?

Die gesig van die Suid-Afrikaanse media lyk nog baie dieselfde as in die verlede: manlik en bó veertig.

Die enigste tekens van Nuwe Joernalistiek is nie in koerante en tydskrifte nie. Dit word slegs in 'n mate deur mense soos Denis Beckett op TV en hier en daar op geselsradio gebruik, maar is meesal beperk tot die letterkunde. Net Antjie Krog was bereid om haar emosies te deel oor 'n proses wat geen mens, en ook nie 'n joernalis, sonder 'n bepaalde gevoel of opinie kán laat nie.

Is die mediabestuurders bang vir 'n nuwe styl, of is dit die joernaliste self wat bang is dat 'n nuwe styl hulle objektiwiteit kan beïnvloed?

Nuwe Joernalistiek gaan tog oor meer as net die uitspreek van 'n persoonlike opinie: dit gaan ook oor hoe en watter nuus aangebied word.

Die nuwe gesigte in die hoofkantore, soos Shaun Johnson en Irna van Zyl, is nou die mense wat die Suid-Afrikaanse media moet moderniseer, en Nuwe Joernaliste moet dit implementeer.

- Hanlie Gouws -


Rig alle korrespondensie aan:
Die Redakteur: SJI
Departement Joernalistiek
Universiteit van Stellenbosch
Privaatsak X1
MATIELAND
7602
Telefoon: (021)808 3487/8
Faks: (021)808 3487
E-mail: BBooyens@maties.sun.ac.za
of gnc@maties.sun.ac.za


SJI 1998 Redaksie / SJI 1998 Editorial Staff

Editor / Redakteur Hanlie Gouws Production manager / Produksie-bestuurder James Eedes Advertising manager / Advertensiebestuurder Gavin Steyn Marketing / Bemarking Colette van Zyl Content editor / Artikel redakteur Chris Botha Head sub / Hoofsub Albert Weideman Subs Konstant van Huyssteen & Jo-Anne Smetherham Layout editor / Uitleg redakteur Marchelle van Zyl Internet editor / Internet redakteur Chris le Roux

Writers / Skrywers:
Marié-Louise Louw, Carla Hüsselmann, Willemien Brümmer, Pieter van Zyl, Carolyn Esser, Christine van der Merwe, Frieda le Roux, Karen Jayes, Jo-Anne Smetherham, Nicole Barnard, Tessa van Staden, Helen Keevy, Hayley Booysen, Marnus Hattingh, Hanlie Gouws, Marchelle van Zyl, Jomarié Dick, Tammy Rawson, Sydney Byrne, Cila Walters, Konstant van Huyssteen, Nikki Werner, Diana van Niekerk.
Subs / Subredaksie:
Diana van Niekerk, Marnus Hattingh, Frieda le Roux, Karen Jayes, Carla Hüsselmann, Tessa van Staden
Layout / Uitleg:
Cila Walters, Helen Keevy, Nikki Werner, Nicole Barnard, Pieter van Zyl, Hanlie Gouws
Voorblad:
Carla du Plessis
Raadgewende Redakteurs:
George Claassen en Bun Booyens
Gedruk deur:
Edson Clyde Press
Reproduksie:
Unifoto


The class of 1998 / Die klas van 1998

Klas van '98 (62K)

back: Tessa "Cheshire Cat" van Staden; Pieter "Pumpkin Eater" van Zyl; Willemien "Gaan ons Akker toe?" Brümmer; Konstant "The Man" van Huyssteen; Karin "Fonda" Jayes; Chris "Mielie! ;-)" Botha; Gavin "HOTStuff" Steyn
3rd row: Hanlie "Contacts" Gouws; Carla "Dude" Hüsselmann; Chris "Gabbeh" le Roux; Nikki "Ag, sweet" Werner; Marnus "Bokkie" Hattingh; Hayley "Ghetto Superstar" Booysen; James "Big Daddy" Eedes; Jomarié "Dof & Snaaks" Dick; Izelle "Shop Steward" Venter
2nd row: Jo-Anne "Juffrou" Smetherham; Frieda "Lesser Kestell" le Roux; Tammy "betterlatethannever" Rawson; Diana "Kaptein Local Storie" van Niekerk; Colette "Monstertrucker" van Zyl; Marchelle "Vocal Attraction" van Zyl; Cila "Down-down" Walters
front: Marie-Louise "Little Miss" Louw; Nicole "I know" Barnard; Carolyn "But surely..." Esser; Christine "Bun's worst nightmare" vd Merwe; Helen "Mama Africa" Keevy; Albert "whatmeworry" Weideman
absent: Sydney "Copperfield" Byrne

previous page

[ Tuisblad ] [ Publikasies ] [ Inhoud / Index ] [ Publications ] [ Home Page ]

next page