Dr A Ehlers

MA Geskiedenis (US),
DPhil (US) Die Geskiedenis van die Trustmaatskappye en Eksekuteurskamers van Boland Bank Beperk tot 1971
Kantoor: Kamer 311, Wilcocksgebou
Tel: +27 21 808 2190
stuur e-pos | curriculum vitae |

Onderrigspesialisasie:

144 Oorsig oor die Suid-Afrikaanse Geskiedenis in die 20ste eeu
214 Rykdom en Armoede as historiese faktor in die Westerse Beskawing
Metodologie van Geskiedenis op Honneurs en MA vlak
Besigheidsgeskiedenis op Honneurs en MA vlak

Navorsingspesialisasie:

Besigheidsgeskiedenis

Huidige navorsingsprojek:

Die geskiedenis van klere en voedsel kleinhandel in Suid-Afrika met fokus op Pep Stores in die Pepkor groep.

Dienslewering:

Lid van Lettere Fakulteit se Navorsingskomitee
Lid van Hottentotts Holland Hoërskool se Skool Beheerliggaam
Trustee van Hottentots Holland Trust

 


Terug na Personeel