Akademiese Programme
Die modules wat deur hierdie departement aangebied word, poog om ’n eietydse perspektief op die geskiedkundige ontwikkeling van globale kwessies te bied en sluit ook die impak daarvan op sogenaamde Derdewêreldlande in. Die modules skakel nou aan by daardie programme wat ’n relevante geskiedkundige agtergrond vereis. Deur middel van ’n tematiese benadering word die raakvlakke tussen die verlede en die hede ondersoek en nuwe ins