Personeel: Akademies
Prof Albert M Grundlingh
Departmentele Voorsitter
BA Hons en UOD (UOVS) MA and D LItt et PHIL (UNISA) Kantoor: Kamer 306, Wilcocksgebou
Tel: +27 21 808-2177 of 2178
stuur e-pos | curriculum vitae |
Onderrigspesialisasie:
Moderne Suid-Afrikaanse Geskiedenis, Suid-Afrikaanse Historiografie en Moderne Westerse Sosiale en Kulturele Strominge.
Huidige onderrigmodules
Voorgraads: Geskiedenis 318 en 348
Nagraads: Teorie en Filosofie van Geskiedenis, Konstruksie van Erfnis en Kulturele Toerisme, Studieleiding aan MA en DPhil- studente.
Navorsingspesialisasie:
Suid-Afrikaanse sosiale geskiedenis en historiografie.
Huidige navorsingsprojekte:
Die konstruksie en fluktuasie van alledaagse Afrikanernasionalisme |