Dr WP Visser

MA History (US)
HOD (US)
D Phil (US)

Kantoor: Kamer 303, Wilcocksgebou
Tel: +27 21 808 2182
send e-mail | curriculum vitae |

Onderrigspesialisasie:

Suid-Afrikaanse Geskiedenis

Huidige onderrigmodules:

Voorgraads: Geskiedenis 214 (Rewolusie as Historiese Verskynsel); Geskiedenis 144 (Debatte rondom die vestiging van bevolkingsgroepe in Suid-Afrika; Botsings in die binneland – historiese betekenis van 19de eeuse migrasies; die minerale rewolusie en die impak op moderne Suid-Afrika); Geskiedenis 244 (Suid-Afrika in die 18de en 19de eeu)

Nagraads: Suid-Afrikaanse Historiografie; Suid-Afrikaanse Arbeidsgeskiedenis; Minderheidsidentiteite

Navorsingspesialisasie:

Suid-Afrikaanse Arbeids- en vakbondgeskiedenis

Huidige navorsingsprojek:

Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Mynwerkersunie, 1902-2002

Dienslewering:

Binne die universiteit

  • Mede-organiseerder: Symposium on Restitution and Reconciliation in Europe and South Africa, September 2004

Ander

  • Lid van die Geskiedenisolimpiadekomitee van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
  • Lid van die Geskiedeniskommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
  • Eksterne Moderator vir Geskiedenis vir die Universiteit van die Vrystaat
  • Artikelkeurder vir Joernaal vir Eietydse Geskiedenis 

Terug na Personeel