Interaktiewe padkaarte:
Kaapstad Internasionale Lughawe na die Ou Hoofgebou, Stellenbosch Universiteit
Click om te besigtig
Aflaaibare padkaarte:
(.pdf) Vier alternatiewe roetes na die Fakulteit.
Parkering:
Parkering vir persone met gestremdhede is beskikbaar by die Ou Hoofgebou. Kontak asseblief vir Karin om toegang te verkry.
Publieke parkering is beskikbaar rondom, en naby, die Ou Hoofgebou. Sien asseblief die aflaaibare kaart vir parkering hierbo.
Vervoer:
Stellenbosch Universiteit is sowat 50km buite Kaapstad geleë. Verskeie vervoeragentskappe is by die lughawe beskikbaar. Indien u die pragtige wynland rondom Stellenbosch wil besoek, stel ons voor dat u ‘n huurmotor bespreek.
Huisvesting:
Let asseblief daarop dat u so gou doenlik blyplek moet bespreek. Die Universiteit se studentebehuising en koshuise sal ongelukkig nie beskikbaar wees vir gaste nie, aangesien die studente reeds 21 January op kampus verwag word. Daar is egter ‘n groot hoeveelheid gastehuise en hotelle in Stellenbosch.
Vir meer inligting omtrent waar om tuis te gaan, kontak gerus:
Stellenbosch Toerisme & Inligting
Webtuiste: www.stellenboschtourism.co.za
Epos: accommodation@stellenboschtourism.co.za
Telefoon: 021-883 3584
Alternatiewelik:
Click om te besigtig
Besoekersparkering:
(.pdf)
Click om te besigtig