Enige verdere navrae kan aan ons Akademiese Bestuurder gerig word, Kantoor van die Dekaan, Fakulteit Regsgeleerdheid, Universiteit Stellenbosch.
Me Karin Wiss
Tel: +27 (0)21 808 3780
Fax: +27 (0)21 886 6235
Epos: karinwiss@sun.ac.za


Registrasiekoste
Standaard Registrasie (Betaalbaar voor 1 November 2010) : R 950.00
Laat Registrasie (Betaalbaar voor 1 Desember 2010) : R 1 200.00
PLAASLIK
Banknaam : Standard Bank
Rekeningnaam : US Deposito rekening
Rekeningnommer : 073 006955
Takkode : 050610
INTERNASIONAAL
Banknaam : First National Bank
Rekeningnaam : Universiteit van Stellenbosch
Buitelandse Inkomste
Rekeningnommer : 621 071 77083
Takkode : 204109
S.W.I.F.T Adres : FIRNZAJJ
Fisiese Adres : 5de Vloer Media City, No. 1 Heerengracht, Rua Vasco Da Gama Ingang, Foreshore, Kaapstad
Betalingsbesonderhede
Verwysing vir alle betalings:
R1347 - (Van en voorletters van konferensie-deelnemer)
Hierdie verwysing moet op alle inbetalings verskyn (plaaslik of internasionaal).
let wel: registrasie is gesluit
Alle afgevaardigdes wat voor 1 Desember 2010 aangedui het dat u die Konferensie sal bywoon, maar nognie ‘n registrasievorm voltooi het nie, moet so gou doenlik die proses, soos uiteengesit in die registrasievorm, voltooi.