LESANALISE

Onderrigteorie behels pogings tot

Onderrigpraktyk behels die rasionele keuse tussen opsies vir spesifieke inhoude en spesifieke leerlinge.

Ons benut lesanalise glad nie om ons praktiese aanbiedingsvaardighede te "oefen" nie, maar eerder as 'n geleentheid om te besin oor die effektiwiteit van verskillende alternatiewe, d.w.s. om die soort data in te win (ervarings op te doen) oor hoe leerlinge leer, wat ons kan help om te begin om rasionele keuses te maak oor hoe ons wiskunde gaan onderrig.

Aan die een kant ontleed ons die leereise van verskillende wiskunde-inhoude (aktiwiteite) - kyk Betekenisvolle wiskunde-onderrig
Aan die ander kant kyk ons na leerlinge se reaksies op die verskillende alternatiewe, d.w.s. die interaksie tussen leerstof en leerlinge, terwyl ons terselftertyd 'n klaskamer wiskundige kultuur van sosiale interaksie probeer vestig. Ons reflekteer oor die implikasies van die interaksies tussen leerders, leerstof en leeromgewing vir leer en onderrig en ons probeer dit verklaar in terme van verskillende teorieë. In die proses probeer ons ons persoonlike perspektiewe op onderrig en leer ondersoek ...

Let op: Die aktiwiteite self, ondersteunende leeswerk, en die opsomming deur die fasiliteerder, is deel van die kursusinhoud vir almal!

Die fasiliteerder behoort in die agterna refleksie minstens die volgende kategorieƫ te bespreek:

Program: (aktiwiteite word week vir week aangepas)
Datum

Fasiliteerder

Aktiwiteit

Notas

Leerders

7 Maart

Jacqueline

Mystic Rose

Bespreking

Paul Roos, Gr. 9 E

14 Maart

Mieke

Wedstryde

Bespreking

Stellenbosch, Gr. 8

11 April

Jacqueline

Kerse

Bespreking

Lückhoff, Gr. 10

18 April

 

 

 

Bloemhof/Rhenish, Gr. 9

25 April

Jacqueline

Bou 'n brug

Bespreking

Strand, Gr. 8

2 Mei

Mieke

Kerse 2

Bespreking

Paul Roos, Gr. 10

9 Mei

Jacqueline

Speel speurder ?

Bespreking

Bloemhof/Rhenish, Gr. 10 E

 

 

Grafiese sakrekenaar

Bespreking

 

 

 

Entrepreneur

Bespreking

 

 

 

Carpet King

 

 

 

 

Hoeveel driehoeke?

Bespreking