Vorige Projekte

  • African Speech Technology (AST) is die werkstitel van `n driejarige projek wat die ontwikkeling van die amptelike tale op tegnologiese vlak bevorder het. Die projek was deur die Innovasiefonds van die Departement Wetenskap en Tegnologie befonds en is suksesvol in 2004 voltooi. `n Vol-outomatiese telefoongebaseerde navraag- en besprekingstelsel is ontwikkel wat in, respektiewelik, Afrikaans, Engels, Zulu, Xhosa en Suid-Sotho funksioneer. Dit was die eerste stelsel van hul soort wat in Suid-Afrika ontwikkel is.

  • Navorsingseenheid vir Eksperimentele Fonologie (NEFUS). Hierdie sentrum is in 1994 gestig binne die Departement Afrikatale en is befonds deur die Universiteit van Stellenbosch en die Nasionale Navorsingstigting (NNS).

 

   
         
   


Tel: +27 21 808 2017 / Faks: +27 21 808 3975
E-pos:

Webwerf Instandhouding:
Laaste opgedateer: 3 October, 2006