
Geen Gr.12 Duits, dan: |
Duits tot Gr.12, dan: |
Duits 178 ![]() |
Duits 188 ![]() |
Duits 278 ![]() |
Duits 288 ![]() |
![]() |
|
Duits 318 & 348 ![]() |
Duits 328 & 358 ![]() |
Nagraads vir beide bane: Honneurs, Magister, DPhil ![]() |
Eerstejaarsmodule
Krediete : 24
Duur van module : een jaar (semester 1 en 2)
Aanbieding : 3 lesings, 1 tutoriaal en 1 praktiese klas per week
Toelatingsvereistes : Die module is bedoel vir beginners; geen voorkennis
van Duits word vereis nie.
Duits 178 is bedoel om studente van basiese interkulturele kommunikasievermoë te voorsien. Dit stel studente in staat om hedendaagse Duits in alledaagse situasies te verstaan, te praat, te lees en - in 'n mindere mate - te skryf; en wél met 'n basiese kennis van die hedendaagse leefwêreld in Duitsland.
Studente wat die module suksesvol voltooi het, is in staat om Duits in alledaagse situasies te verstaan, te praat, te lees en (in 'n mindere mate) te skryf, en wél met 'n basiese kennis van die hedendaagse leefwêreld in Duitsland.
Na die suksesvolle voltooiing van Duits 178 is 'n student in staat om
Duits 178 Modulebeskrywing (pdf)
Eerstejaarsmodule
Duur van kursus : een jaar (semester 1 en 2)
Krediete : 24
Aanbieding : 3 lesings per week
Toelatingsvereistes : Die module word aangebied vir studente wat Duits
in Graad 12 geslaag het, of 'n gelykwaardige kwalifikasie daarin behaal
het.
Duits 188 is 'n inleiding tot die Duitse letterkunde, kultuur en geskiedenis van die 20ste en die 21ste eeu. Die onderrigtaal is Duits.
Studente wat die module suksesvol voltooi het, is in staat om Duits met gemak in 'n verskeidenheid situasies te gebruik en letterkundige tekste in die vorm van gedigte, kortverhale, toneelstukke en romans te analiseer en te bespreek, en wél met 'n basiese kennis van die hedendaagse leefwêreld in Duitsland.
Na die suksesvolle voltooiing van Duits 188 is 'n student in staat om
Duits 188 Modulebeskrywing (pdf)
Tweedejaarsmodule
Duur van module: een jaar (semester 1 en 2)
Krediete : 32
Aanbieding : 3 lesings en 1 praktiese klas per week
Toelatingsvereistes: suksesvolle voltooiing van Duits 178 of 'n gelykwaardige
kwalifikasie.
Die tweedejaarskursus lei studente tot gevorderde kommunikasievermoë in Duits en sluit ook 'n inleiding tot die interpretasie van Duitse letterkunde in. Die onderrigtaal is hoofsaaklik Duits.
Studente wat die kursus suksesvol voltooi het, is in staat om
Hierdie tweedejaarsmodule lei tot 'n intermediêre taalvaardigheid in Duits. Soos die eerstejaarsmodule fokus dit ook op die hedendaagse leefwêreld in Duitsland, maar dit sluit ook die historiese dimensie daarvan in. Die klem val op die student se vermoë om
Duits 278 Modulebeskrywing (pdf)
Tweedejaarsmodule
Duur van kursus: een jaar (semester 1 en 2)
Krediete : 32
Aanbieding : 3 lesings
Toelatingsvereistes: suksesvolle voltooiing van Duits 188 of 'n gelykwaardige
kwalifikasie.
Hierdie module lei studente tot 'n gevorderde kommunikasievermoë in Duits en sluit die analise en interpretasie van Duitse letterkunde in. Die onderrigtaal is Duits.
Studente wat die kursus suksesvol voltooi het, is in staat om
Na die suksesvolle voltooiing van Duits 288 is studente in staat om
Duits 288 Modulebeskrywing (pdf)
Derdejaarsmodule
Duur van module: een semester (semester 1)
Krediete : 24
Aanbieding : 2 lesings, 2 praktiese klasse per week
Toelatingsvereistes: suksesvolle voltooiing van Duits 278, Duits 288
of 'n gelykwaardige kwalifikasie.
Derdejaarsmodule
Duur van module: een semester (semester 2)
Krediete : 24
Aanbieding : 2 lesings, 2 praktiese klasse per week
Die modules Duits 318 en 348 lei studente tot 'n gevorderde kommunikasievermoë in Duits en sluit die analise en interpretasie van Duitse letterkunde in. Die onderrigtaal is Duits.
Studente wat die modules suksesvol voltooi het, is in staat om
Na die suksesvolle voltooiing van hierdie modules is studente in staat om
Duits 318 (eerste semester) Modulebeskrywing (pdf)
Duits 348 (tweede semester) Modulebeskrywing (pdf)
Derdejaarsmodule
Duur van module: een semester (semester 1)
Krediete : 24
Aanbieding : 3 lesings, 1 praktiese klas per week
Toelatingsvereistes: suksesvolle voltooiing van Duits 288, Duits 278
of 'n gelykwaardige kwalifikasie.
Derdejaarsmodule
Duur van module: een semester (semester 2)
Krediete : 24
Aanbieding : 3 lesings, 1 praktiese klas per week
Die modules Duits 328 en 358 lei studente tot 'n gevorderde kommunikasievermoë in Duits en sluit die analise en interpretasie van Duitse letterkunde in. Die onderrigtaal is Duits.
Studente wat die modules suksesvol voltooi het, is in staat om
Na die suksesvolle voltooiing van hierdie modules is studente in staat om
Duits 328 (eerste semester) Modulebeskrywing (pdf)
Duits 358 (tweede semester) Modulebeskrywing (pdf)
Kursuskode : 26107 - 778
Vlak: vierde jaar
Duur van kursus: een jaar
Aanbieding : 4 - 6 lesings/seminaarsessies per week
Toelatingsvereistes: BA-graad met Duits as hoofvak of 'n gelykwaardige
kwalifikasie.
Die Honneursprogram in Duits bestaan uit twee modules. Die eerste module bestaan uit die studie van ten minste drie temas in die vakgebied Duitse Letterkunde en beskawingskunde. Die tweede module bestaan uit 'n selfstandige navorsingsprojek oor 'n onderwerp wat deur die Departement en die kandidaat in onderlinge oorleg bepaal word. Die onderrigtaal is Duits.
Na die suksesvolle voltooiing van die Honneursprogram in Duits is studente in staat om
Die suksesvolle voltooiing van die kursus stel studente in staat om
Duits 778 Honneurs Modulebeskrywing (pdf)
Kursuskode : 26107 - 878 (na Honneurs) en - 877 (Senaatstoelating)
Duur van kursus: ten minste een jaar
Toelatingsvereistes: Honneurs in Duits of 'n gelykwaardige en toepaslike
kwalifikasie wat deur die Senaat goedgekeur word.
Suksesvolle voltooiing van die program behels die afhandeling van 'n
selfstandige navorsingsprojek en die dokumentering daarvan in die vorm
van 'n verhandeling wat 100% van die prestasiepunt tel. Studente skryf
'n verhandeling oor 'n onderwerp wat deur die Departement en die kandidaat
in onderlinge oorleg bepaal word.
Navrae: Prof. Carlotta von Maltzan
Studente wat die program suksesvol voltooi het, het bewys gelewer van hulle vaardigheid om
Na die suksesvolle voltooiing van die MA-program in Duits is 'n student in staat om
Verdere inligting oor beurse: NRF Prestige /Equity Scholarships for Masters and Doctoral study in 2008
Kursuskode: 26107 -978
Duur van kursus: ten minste twee jaar
Toelatingsvereistes: 'n MA-graad in Duits of 'n gelykwaardige kwalifikasie.
Suksesvolle voltooiing van die program behels die afhandeling van 'n
selfstandige navorsingsprojek en die dokumentering daarvan in die vorm
van 'n tesis wat 100% van die prestasiepunt tel en wat deur ten minste
drie eksaminatore, ook by wyse van 'n mondelinge eksamen, beoordeel
sal word.
Navrae: Prof. Carlotta von Maltzan
Verdere inligting oor beurse: NRF Prestige /Equity Scholarships for Masters and Doctoral study in 2008
Die nachstehenden Angaben richten sich insbesondere an Leser, die mit dem südafrikanischen Hochschulsystem nicht vertraut sind.
Das Studium gliedert sich in vier Phasen; es kann
Deutsch ist, im Rahmen bestimmter Studienprogramme (z.B. B.A. in Geisteswissenschaften, B.A. in Sprachen und Kulturen), mit vielen anderen Fächern der Philosophischen Fakultät kombinierbar. Für die Aufnahme gelten die allgemeinen Zulassungsbedingungen der Universität. Die Unterrichtssprache in allen Kursen ist grundsätzlich Deutsch.
Der B.A.-Studiengang dient der kritischen Orientierung innerhalb der Fremdkultur. Er besteht aus Kursen, in denen deutsche Sprache, Literatur und Kultur sowie entsprechende wissenschaftliche Arbeitsweisen integrativ vermittelt werden. Jeder Kurs hat ein Thema, das einen Bereich der Fremdkultur erhellt. Zu jedem Thema werden Texte zur intensiven Erarbeitung und zur extensiven Lektüre bereitgestellt, so dass sich im Laufe der drei Jahre ein Überblick über die deutsche Literatur im weitesten Sinne ergibt. Im Zentrum der Bemühungen steht die Gegenwart. Sie wird durch ein chronologisch rückläufiges Vorgehen als Resultat historischer Prozesse verdeutlicht. Der Baccalaureus-Grad gewährt Zugang zu verschiedenen Diplomkursen und Magister-Studiengängen.
Der Anfängerkurs Deutsch 178 führt ohne weiteres nach Deutsch 278. Fremdsprachige Kandidaten mit Matrikabschluss in Deutsch als Fremdsprache belegen den Kurs Deutsch 188. Kandidaten mit Matrikabschluss in Deutsch als Muttersprache können nach einer Eignungsprüfung direkt zum zweiten Studienjahr zugelassen werden, müssen aber stattdessen eine zusätzliche Sprache oder Linguistik auf Erstjahresebene belegen.
Das Honours-Studium dient der Einführung in die Forschung. Die Studierenden besuchen drei verschiedene Seminare und schließen ihren Grad mit einer umfangreichen Seminararbeit ab.
Das Magister-Studium dient der Vertiefung der Forschung. Studierende werden ggf. an Forschungsprojekten der Dozenten beteiligt. In einer Magisterarbeit müssen sie ihre Befähigung zu selbständiger Arbeit nachweisen.
Magister-Absolventen können nach zwei weiteren Studienjahren mit einer Inaugural-Dissertation zum Doktor der Literatur (D.Litt.) promovieren und sich ggf. an Forschungsprojekten in der Abteilung beteiligen.
Instruksies vir die gebruik van aanvullende leermateriaal wat beskikbaar is aan ons studente:
Epochen:
http://www.xlibris.de/Autoren/Klassiker/
http://www.lehrer.uni-karlsruhe.de/~za874/
http://www.fh-augsburg.de/%7Eharsch/
http://www.literaturepochen.at/exil/
Lyrik/Poetik/Rhetorik:
http://www.uni-essen.de/
http://www.phil.uni-erlangen.de/
http://www.uni-essen.de/
http://humanities.byu.edu/rhetoric/silva.htm
Epik:
http://www.uni-essen.de/
Dramatik:
http://www.uni-essen.de/
Zu einzelnen Autoren:
http://isis.ub.fu-berlin.de/
http://www.saur.de/kdl/
http://www.perlentaucher.de
Digitale Texte:
http://gutenberg.spiegel.de/index.htm
Film:
http://lexikon.bender-verlag.de/suche.php
http://us.imdb.com/search
http://www.filmportal.de/df/index.html
http://www.schnitt.de/
Lexika/Glossar:
http://www.fernuni-hagen.de/EUROL/termini/welcome.html
http://de.wikipedia.org/wiki/Hauptseite
http://www.teachsam.de/deutsch/glossar_deu.htm
Theorie:
http://www.literaturwissenschaft-online.uni-kiel.de/
http://www.uni-essen.de/
http://andromeda.rutgers.edu/~jlynch/Lit/theory.html
http://vos.ucsb.edu/browse.asp?id=2718
Allgemein
Aufgaben/Übungen
Grammatik
Landkarten und Stadtpläne
Landeskunde
Lernstrategien und Lernerautonomie
Nachschlagewerke und Wörterbücher
Organisationen
Radio
Studentenleben
Teste online
Texte aller Art