Stellenbosch Universiteit
Fakulteit van Lettere
Oorsigkaart
Moderne Vreemde Tale
MPhil
English

Nagraadse Diploma in Vertaling

cartoon

 

Die Departement Moderne Vreemde Tale (die Frans- en Duitsafdelings) is betrokke by die nagraadse Diploma in Vertaling. Hierdie program bied praktiese opleiding in verskeie velde van vertaling aan, soos die vertaling van regs-, mediese-, joernalistieke-, letterkundige- en ekonomiese tekste. Vertaling van en in Afrikaans, Engels, Frans en Duits word aangebied vir 'n minimum van drie studente per taalkeuse. Dit behels ook 'n soliede teoretiese komponent en opleiding in ander noodsaaklike vaardighede, soos redigering. Die programkoördineerder, Dr. Harold Lesch, kan gekontak word vir verdere inligting en navrae.

 

Updated: 17-Aug-2009