Akademiese Eerste Jaar
GESKIEDENIS 114 (Eerste Semester) : INLEIDING TOT DIE VERNAAMSTE GLOBALE PATRONE EN ONTWIKKELINGE IN DIE GESKIEDENIS : BESKAWINGS, KOLONISASIE EN INDUSTRIALISASIE [OF ’N BEKNOPTE GESKIEDENIS VAN DIE AFGELOPE VYF MILJOEN JAAR’])
- Nomadiese samelewings
- Die landbourevolusie en die opkoms van gevestigde samelewings
- Die ontwikkeling van komplekse samelewings
- Die opkoms van moderniteit en die industriële revolusie
- Die historiese konstruering van die moderne globaliserende wêreld
In hierdie kursus sal ons die breë patrone van die mens se geskieden